Radiant Skin Self-Care Set

R250,00

9 in stock

Category:

Description

Die stel sluit in:

  • ✨ 60 Collagen Eye Patches – ideaal vir ’n verfrissende en bevogtigende behandeling rondom die oë.
  • ✨ 40 ml Brighten Serum – help om die vel te voed en ’n vars, stralende voorkoms te gee.
  • ✨ Electric Facial Massager – gebruik saam met jou serum om dit lekker in die vel in te masseer en jou velsorgroetine daardie spa-at-home gevoel te gee.

💗 Waarom ons daarvan hou:
Dit kombineer drie eenvoudige self-care essentials in een bekostigbare stel. Gebruik die eye patches wanneer jou oë moeg voel, en volg met die serum en facial massager vir ’n heerlike ontspannende gesigsmassering.

R250 vir die volledige stel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Radiant Skin Self-Care Set”

Your email address will not be published. Required fields are marked *